| Modulekode | TRL 700 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Vakkundige navorsing oor vertaling en tolking as vakgebied: onderwerpe, navorsingsraamwerke en -benaderings, metodologieë. Die skryf en voorlegging van 'n navorsingsessay oor 'n goedgekeurde onderwerp.
|
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme |
|
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Afrikatale |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App